Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Zonnekus Vakansie-Oord Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Zonnekus Holiday Resort |  Date posted:  | Impressions: 74032   224

Zonnekus Vakansie-Oord - Morning Star Cape Farms, Wes-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Hierdie oord is in ‘n landelike omgewing, waar rus en vrede nog heers: 32km vanaf Malmesbury, 32km vanaf die middestad van Kaapstad en 11km vanaf Melkbosstrand. Die oord spog met braaigeriewe, ‘n speelgrond vir kinders, ‘n swembad, ‘n winkel, selfsorg-verblyf, ‘n dierepark, kroeg-geriewe, skoon ablusies en vriendelike diens. Al die hoof-aantreklikhede vir toeriste is binne maklike bereik.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Zonnekus Holiday Resort
021 972 1833
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News