Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Olifantsrivier Lodge Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Olifants River Lodge |  Date posted:  | Impressions: 30280   567

Olifantsrivier Lodge - Middelburg, Mpumalanga
Kamp & Leef Gekose Oord

Breek weg na die pragtige Olifantsrivier-kloof. Raak aktief of ontspan slegs en herlaai. Ons pragtige natuur is malariavry en bied aan die natuurliefhebber ‘n broodboom-staproete, voëlkyk, perdritte, visvang en kano-ritte. Swem reg deur die jaar in die binnenshuise verhitte swembad, koel af in die poele, of neem ‘n rit in ‘n trapboot op die rivier. Ons bosveldkroeg het pool/tafeltennis-tafels en ons het baie binne- en buitelugplekke om te ontspan en om ‘n skemerkelkie te geniet.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Olifants River Lodge
013 243 9401
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News