Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Montagu Guano Cave Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Montagu Guano Cave |  Date posted:  | Impressions: 12814   123

Montagu Guano Cave - Montagu, Wes-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Montagu Guano Caves bied ‘n verskeidenheid van aktiwiteite waaraan u kan deelneem. Daar is perdritte, staproetes, of swem in die beach pool met supertube of in die onderdak verhitte swembad. ‘n Rit met ‘n trekker neem u na die berg met sy pragtige uitsigte, vanwaar u die grotte kan verken. Die verblyf-opsies varieer vanaf kampering tot verblyf in ons luukse eenhede. Dit maak nie saak wat u verkies nie, u sal verseker die onvergeetlike verblyf, aan die voet van die Langeberg-reeks in die Klein Karoo geniet.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Montagu Guano Cave
0845534187
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News