Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Glentana Woonwapark Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Glentana Caravan Park |  Date posted:  | Impressions: 9663   97

Glentana Woonwapark - George, Wes-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Indien u op soek is na ‘n strand-georiënteerde gesinsvakansie, of ‘n rustige wegbreek oor ‘n naweek, hoef u nie verder as Glentana Woonwapark te soek nie. Glentana is ‘n uitsonderlike, unieke park, geleë ongeveer halfpad tussen George en Mosselbaai, op die kuslyn van die pragtige Tuinroete. Die oord is gesetel in ‘n rustige laagte, wat deel is van ‘n ou rivierbedding wat voldoende beskerming bied teen die wind. Slegs enkele meters vanaf die strand, waar strandwandelinge ‘n moet is wanneer u wil asem skep na die swem, sonbad en/of van die uitstekende visvang-geleenthede. Troeteldiere word buite seisoen toegelaat, indien dit vooraf gereël word.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Glentana Caravan Park
044 879 1536
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News