Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

False Bay Gekose Oord

Category: Resort News | Author: KZN WildLife |  Date posted:  | Impressions: 18119   381

False Bay - Hluhluwe, KwaZulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord

False Bay is binne in die iSimangaliso Wetland Park Wêrelderfenisgebied geleë. Die park bestaan uit ‘n aantal bewaringsgebiede, waarvan die oudste St. Lucia wildpark, wat reeds in 1895 geproklameer is. Al die kampterreine is onder skadu en het braaiplekke. 14 het kragpunte en 38 daarsonder. Die kampterrein is geskik vir beide woonwa en tente en is geleë in ‘n pragtige omgewing onder bome naby die oord. Die kampeerders kan gebruikmaak van die gemeenskaplike ablusie-geriewe wat ook deur gaste van die hutte gebruik word.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

KZN WildLife
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News